Tuisblad

Stellenbosch Kuswedstryd

Tuisblad

Die volledige Sillabus/Syllabus  vir 2017 is beskikbaar op die Sillabus knoppie  in beide  Afrikaans en  Engels.  

Onderwysers en alle persone  wat van voorneme is om deel te neem aan die Stellenbosch Kunswedstryd 2017, word versoek om so gou as moontlik te registreer waar aangedui op hierdie bladsy.

 

Voorlopige datums vir 2017 is die volgende:

  • Orkesfees: 13 Mei 2017
  • Koorfees: 20, 21 Mei 2017
  • Musiekpryswennerskonserte: 11 Junie 2017

Kliek hier om te registeer